| Krit - Kaleidoskoopvanfluitklanke |
| Reviews | |||
| Friday, 10 April 2009 | |||
|
Ilse Krige Wouter Kellerman lei gehoor deur Spanje én Afrika Kleur Musiek: Kontemporêr Kleurig, fleurig, ’n ervaringsontploffing! Al die reënboogkleure word in bollings verhoogrook ’n beurt gegee met die musiek ’n voortsetting daarvan. Voorheen het ek al kleur gepróé in die donkerpers van bosbessies, die pienk van ’n waatlemoen, die skreeuoranje van ’n ryp lemoen. Maar nog nooit het ek geweet ’n mens kan kleur hóór nie. Die towerklanke van Wouter Kellerman se verskeidenheid dwarsfluit voer jou mee. Beligtingswerk verf die. Download complete article...
|




